Santoni is bekend vir haar deelname in Survivor SA seisoen 8, waar sy baie naby aan die wenprys gekom het. Sy is ‘n eksentrieke figuur, wat haar liefde vir mense deel deur haar suksesvolle aanlyn klerewinkel, en haar obsessie om ander te help om ware liefde te vind.