Ryk is sedert 1997 ‘n finansiële joernalis. Hy is tans die redakteur van Moneyweb, die vervaardiger van RSG Geldsake. Voor Moneyweb was Ryk die nasionale redakteur van Sake24, die sakeblad vir Media24 se Afrikaanse dagblaaie en Rapport.
Â