Skip to content

Ilse Salzwedel

AANBIEDERS​

Ilse Salzwedel

Ilse Salzwedel is ‘n joernalis en skrywer van Johannesburg. Daar het al vier boeke uit haar pen verskyn: Seerowers, kameelkoppe en chillies vir tee (2011), die baie gewilde Bloedsusters (2011), Onvertelde Stories van Afrikaans (2012) en Selna Visser: My hel in Dubai (2013). Sy is ook die vertaler van Dwelmslagoffer: die Vanessa Goosen-verhaal, wat in April 2013 vrygestel is, en Blood Sisters, haar eie boek, in 2012. Ilse is onder meer bekroon met ʼn ATKVeertjie, ʼn Pica en drie Caxton-toekennings, en is in 2009 deur die FAK vereer met die H.B. Thom-toekenning vir ʼn besondere bydrae tot die Afrikaanse joernalistiek.

Deel nou

Â