Skip to content

Fran-Rico Lucas

AANBIEDERS​

Fran-Rico Lucas

Fran-Rico is 'n lewenskragtige radio-aanbieder en regisseur by RSG. Hy geniet dit om sy dag te begin met 'n koppie sterk swart koffie met twee suikers. Sy passie in die lewe is om 'n verskil in ander se lewe te maak, maak nie saak hoe groot of klein dit mag wees nie. Fran-Rico se lewe hou hom besig, maar tydens sy vrye tyd geniet hy dit om tyd saam met familie deur te bring. Sy groot liefde vir radio is weens die geleentheid wat dit skep om mense bymekaar te bring, sodat hulle nie net lekker kan kuier nie, maar goeie musiek kan geniet.

Deel nou

Â