Skip to content

Terrance April

AANBIEDERS​

Terrance April

Terrance se passie vir uitsaai ken geen perke nie. Hy is die aanbieder van Musiekbonbons, waar lig en kort klassieke musiekitems voorgespeel word. Hy hou ook sy pols op die kunste, en doen gereeld verslag oor ‘n wye verskeidenheid produksies en kunstenaars. Terrance reis graag, en het al verskeie minder bekende plekke besoek, soos Georgië en Maleisië. En om die passie verder uit te leef, spog hy met ‘n versameling modelvliegtuie van verskeie lugrederye. Lees is ook hoog op sy lysie van tydverdrywe. As die seisoen dit toelaat, kry sy amarillis-bolplante ook baie aandag.

Deel nou