Sy is vanjaar die beste beskuitbakker in die land – ‘n onderwyseres van die Vriendelike stad, Die Baai, of amptelik bekend as Gqeberha. Marthlé Smith is aangewys as RSG en Virseker se eerste Bakgat-beskuitkompetisie se algehele wenner.