Skip to content

Wie mag besluit waar en wanneer ‘n geliefde begrawe mag word

RSG NOU

Wie mag besluit waar en wanneer ‘n geliefde begrawe mag word

2024-09-04

Igna Klynsmith bespreek sake wat handel oor siviele eise teen die staat. Hy praat ook oor die nuwe Ombudsraad vir Finansiële Diensverskaffers se nuwe reëls. Spesialisgas Est-marié McCallahan praat oor wie die reg het om ‘n geliefde te begrawe; wie besluite mag maak oor waar, wanneer en hoe iemand begrawe mag word.

Deel nou

 

0
Would love your thoughts, please comment.x
()
x