Skip to content

Wat sê die jongste wetgewing oor landbou-chemie?

RSG NOU

Wat sê die jongste wetgewing oor landbou-chemie?

2024-08-12

Wetgewing en regulasie met betrekking tot die gebruik van landbouchemie, verander gereeld. Hoe kan die produsent aanpas? Volgens Jannie Strydom van Agri Wes-Kaap kan die sukses van landbou toegeskryf word aan ‘n produktiewe en effektiewe Departement van Landbou in dié provinsie. Hurwitz Farming se jaarlikse Boran-produksieveiling op Davel bied vanjaar weer die Battle of the Brothers aan asook die Battle of the Siblings.

Deel nou

0
Would love your thoughts, please comment.x
()
x