Skip to content

Wat jy moet weet vóór jy na Turkye reis vir chirurgie

RSG NOU

Wat jy moet weet vóór jy na Turkye reis vir chirurgie

2024-02-02

Turkye is deesdae ‘n gewilde toevlugsoord vir mediese toeriste, veral vir plastiese en bariatriese chirurgie. Die aanbiedings is ook vir Suid-Afrikaners aanloklik. Watter vrae moet jy vra voordat jy hierdie chirurgie in die buiteland, en selfs in Suid-Afrika, oorweeg? Is daar goeie lande en slegte lande betreffende hierdie soorte chirurgie? Hoe vergelyk Suid-Korea se mediese toerisme aanbod met dié van Turkye? Mari Hudson vind uit.

Deel nou

0
Would love your thoughts, please comment.x
()
x