Skip to content

Suid-Afrikaners moeg vir SEB

RSG NOU

Suid-Afrikaners moeg vir SEB

2024-10-16

‘n Meningspeiling deur die gesaghebbende Social Research Foundation, wat onlangs bekend gestel is en in April vanjaar gedoen is, wys Suid-Afrikaners uit alle oorde, is nie meer gediend met swart ekonomiese bemagtiging nie. Terwyl Suid-Afrikaners die mening huldig, stem kommentators nie almal saam nie. Die politieke ekonoom, Moeletsi Mbeki, meen SEB moet afgeskaf word, terwyl die Black Business Council meen die beleid moet meer robuust toegepas word. Ons praat hieroor met Hermann Pretorius van die Instituut vir Rasseverhoudinge.

Deel nou

0
Would love your thoughts, please comment.x
()
x