Skip to content

‘Revolusie nodig in SA-onderwys’

RSG NOU

‘Revolusie nodig in SA-onderwys’

2024-01-18

Skole het geopen vir 2024. Sowat ‘n miljoen graad een leerlinge sal landwyd met hulle skoolloopbaan begin. Uitkomste, gemeet aan die gehalte onderrig en opvoedingsvlak van leerders, is egter kommerwekkend swak in Suid-Afrika. En dis die rede hoekom daar ‘n “revolusie” in die onderwysstelsel in Suid-Afrika moet wees. Dit is die mening van Jurie Joubert, ‘n onderwyskenner.  

Deel nou

0
Would love your thoughts, please comment.x
()
x