Skip to content

Regsposisie van watervloei van hoërliggende na laerliggende eiendom

RSG NOU

Regsposisie van watervloei van hoërliggende na laerliggende eiendom

2025-03-28

Igna Klynsmith praat oor die regsposisie van watervloei van ‘n hoërliggende eiedom na ‘n laerliggende eiendom. Dit gebeur dikwels dat bejaardes weens ouderdom en ‘n gebrek aan vermoë ‘n sogenaamde volmag aan ‘n kind gee om hulle sake te bestuur. Is dit die regte roete om te volg? Spesialisgas Elsa Kruger-Willemse bespreek volmagte en demensie.

Deel nou

0
Would love your thoughts, please comment.x
()
x