Hoe werk oogskade weens diabetes?

Is jy een van die diabetes-pasiënte wat nalaat om elke jaar vir jou oogondersoek te gaan, omdat jy nog goed kan sien of omdat jy reeds swak sien, en niemand kan jou help nie? Jy maak ‘n reuse fout, want vroeë opsporing kan jou sig red, en selfs vir mense met swak sig kan verdere agteruitgang gekeer word.

Dr Gerhard Kok

Mari Hudson praat met dr  Gerhard Kok, ‘n oogarts van Pretoria en lid van OSSA, om meer uit te vind.

Hoe sien iemand met diabetiese retinopatie?

 


Wat gebeur binne-in die oog met diabetiese retinopatie?

Cross section of eye showing vitreous and retina. Front view of healthy retina showing blood vessels. Front view of retina with diabetic retinopathy.

Diabetes tas nie net die retina in die oog aan

Gesondheid 9 Oktober 2024

Ons vind uit wat jy self kan doen om te keer dat jy blind word weens diabetes.

En in deel een van ‘n reeks oor die jongste nuus oor diabetesbehandeling, stel ons vas hoe diabetes en oorgewig verskeie ander siekteprobleme kan sneller.

Vind meer uit die roman ‘Donker Water’

Martin Steyn gesels oor sy nuwe roman, DONKER WATER, wat handel oor polisieduikers en hulle belangrike werk.

Jonathan Amid gesels oor twee romans deur Barbara Boswell en Siphiwe Gloria Ndlovu.

In Johan Myburg se internasionale insetsels kan jy meer uitvind oor Shehan Karunatilaka, ‘n Bookerpryswenner van Sri Lanka wat einde Oktober deelneem aan die BookBedonnerd-fees op Richmond in die Karoo. Johan deel ook die kortlyste van twee Britse pryse, die T.S. Elliotprys en die Goldsmithsprys. Jy kan ook meer uitvind oor die wenners van die KykNET/Rapportboekpryse en die ATKV-Woordveertjies.

1e Perde ná 10 jr van SA na België uitgevoer

Martin Koorts, voorsitter van die Prins Albert Landbouskou, vertel wat skougangers van 17 tot 19 Oktober kan verwag. Op 17 Augustus vanjaar is 32 perde uit die Wes-Kaap na België uitgevoer. Vir tien jaar was dit nie toegelaat om perde van hier af na die Europese Unie uit te voer nie. Dr. Vivien Malan, staatsveearts verbonde aan die Boland-kantoor, verduidelik waarom dit goeie nuus is.

Edmund Terblanche, keldermeester by La Motte en voorsitter van die Suid-Afrikaanse Shiraz Assosiasie, vertel van die Top 12-kompetisie wat onlangs gehou is.

Hoekom lispel kinders?

Wie onthou nog Annelie van Rooyen se bekende liedjie oor Sannie wat thewe thakke thout thal eet? Spraakterapeut en skrywer, Christien Neser, praat oor die oorsake en behandeling van lispel.

Die wenners van die jaarlikse AVBOB poësie-kompetisie

Die wenners van die jaarlikse AVBOB-poësiekompetisie is onlangs aangekondig. Salvia Ockhuis, wenner van die Afrikaanse afdeling, gesels oor haar pad met woorde. Adriaan Bester, hoofbestuurder van korporatiewe aangeleenthede by AVBOB, vertel meer oor die brûe wat hierdie groep met woorde en boeke bou. AJ Opperman gesels oor die digter DJ Opperman. Johan Myburg deel in sy internasionale insetsels nuus oor die skrywers Amitav Ghosh, Arundathi Roy en Gerald Durrell. POTGOOI-BONUSINHOUD: DJ Opperman-dokumentêr uit 1974. (Vervaardig deur Morkel van Tonder ter viering van DJ Opperman se 60e verjaarsdag)

Ontmoet Vusi die wynmaker

Vusi Dalicuba is ’n Xhosa-wynmaker wat belangrike werk in sy gemeenskap verrig, en onlangs hoogstaande werk gelewer het by Vergenoegd Löw.

Kan bome met mekaar kommunikeer?

Is waterwysing wetenskaplik verklaarbaar?

Kan bome met mekaar kommunikeer indien daar gevaar is?

Wat is die volume van land/grond bo seevlak, en van die water in die oseane?

Hoekom betower Ingrid Winterbach se jongste roman?

Prof. Willie Burger vertel hoekom Ingrid Winterbach se jongste roman hom so betower. Ons praat oor die gewaarwordinge wat groot romans – soos groot kunswerke – by lesers ontlok.

AJ Opperman vertel meer oor Olga Kirsch, wat vandeesweek 100 jaar gelede gebore is. Jy kan ook luister na ‘n kort argiefgesprek waarin Egonne Roth gesels oor haar biografie oor Kirsch, getiteld ‘N LEWE IN GEDIGTE.

Johan Myburg vertel meer oor die Bookerkortlys, André Dao se pas bekroonde roman, ANAM, en Nadia Davids, ʼn Suid-Afrikaanse skrywer en akademikus, wat onlangs met die 2024 Caine-prys vir skryfwerk uit Afrika bekroon is.

BONUSINHOUD VIR POTGOOI: Luister na Daniel Hugo se argiefprogram oor die lewe en werk van Olga Kirsch. Hy het Kirsch in 1975 in Israel besoek om dit op te neem.