Wat is die toekoms van Merino SA?

Ons kyk na die toekoms van Merino SA, en die waarde van geleenthede vir kleinveeprodusente.

‘n Veearts wat in toksikologie spesialiseer by die Universiteit van Pretoria, prof. Jan Myburgh, het by die LRF Veeskool oor die verband tussen grondgesondheid en dieregesondheid gesels. Ons vind meer hieroor uit.

Chris Derksen praat soos altyd oor vleispryse, en in ons weergesprek het Johan van den Berg nuus oor reënvooruitsigte vir somergraanprodusente.

3 Waterprojekte moet onmiddelik in Gauteng begin om Dag Zero te vermy

Drie waterprojekte moet onmiddelik in Gauteng begin word om ‘n Dag Zero te voorkom.

Duisende mense is nog dakloos na hierdie week se storms in die Oos-Kaap.

Meer as 17 000 mense onderteken ‘n petisie teen misdaad in die sakekern van Stellenbosch.

Die eerste besending Suid-Afrikaanse avokados het in China aangekom.

China se invloed op SA se internasionale betrekkinge

Die Suid-Afrikaanse regering wil die skakelkantoor van Taiwan uit Pretoria skuif, klaarblyklik om China tevrede te stel. Dis nie die eerste keer wat Suid-Afrika na China se pype dans nie. Dié nuus kom in die week wat die BRICS-plus beraad in Rusland gehou word, waar president Cyril Ramaphosa, tot onsteltenis van die DA, gesê het Rusland en Wladimir Poetin is ‘n besonderse vriend van Suid-Afrika.

Ons praat hieroor met Ray Hartley van die Brenthurst-stigting.

Hoogtepunte van die Statebond se landbou-kongres

Ons kyk terug op ‘n jaar vol landbou-hoogtepunte in die geselskap van twee moedige dienaars van die sektor.

Daar was ook ‘n internasionale besoek aan die Statebond se landbou-kongres, waar Span Suid-Afrika hulleself weer as toonaangewers bewys het. Breyton Milford is die hoofbestuurder by Agri Expo, en Chris Fourie is president van Agri Expo.

Wat is donker suurstof?

Wat is donker-suurstof?

Hoekom moet ons wiskunde op skool leer?

Hoe kan ‘n vlermuis verdrink met sy gesofistikeerde sensors?

Boerbokke se vleis smaak uitmuntend!

Die bokafdeling by vanjaar se nasionale Lamb Champs-kompetisie wat in Pretoria gehou is, is gewen deur Danie Strauss van Rouxville in die Vrystaat. Ons vind uit hoe boerbokboere uitblink met vleis van uitmuntende smaak.

Dr. Chris de Brouwer was tot onlangs wetenskaplike bestuurder by die Departement Landbou in die Wes-Kaap. Dié afgetrede veekundige deel navorsingshoogtepunte wat oor 40 jaar strek.

Hoe gemaak met leerders met leer-uitdagings en angstigheid?

Ons fokus op kinders met leeruitdagings, angstigheid in die klaskamer en ouerondersteuning. Marietjie de Kock is die leerondersteuning-koördineerder by Laerskool Jan van Rieebeck in Kaaapstad. Sy vertel van hulle terapiekamer wat leerders help ontlaai.