Skip to content

‘n Terugblik op ons 10de Oppiwater Kunstefees

RSG NOU

‘n Terugblik op ons 10de Oppiwater Kunstefees

2024-02-29

Die 10de Oppiwater Kunstefees het vanaf 12-17 Februarie plaasgevind. Die MSC Splendida het gevaar vanaf Durban tot Mosambiek, en het sowat 47 verskillende teaterproduksies gehuisves. RSG het ook daaglikse uitsendings gehad vanaf die skip, om vir ons luisteraars die fees na hulle voorstoep te bring. Loer gerus hier na ‘n paar fotos:

Die MSC Splendida
Sue, Derrich en Johan
Sue op die Pomene eilande saam met luisteraars
Jak de Priester was ook op die skip.
Cassi Lowes en Killian Abrahams staan by met die klank
Die Ziets was ook daar
Conrad Koch en Derrich
Die Broers kuier saam
Frans Swart (Feesdirekteur) en Derrich
Luisteraars kom sê hallo

Deel nou

0
Would love your thoughts, please comment.x
()
x