RSG NOU


‘n Gesin vertel van hul reise met ooggestremdheid en nieroorplantings
2023-11-29
Hoe gemaak as drie van jou vier kinders met Retinitis Pigmentosum, ‘n ernstige gesiggestremheid wat tonnelvisie veroorsaak, gebore word? En wat as twee van dié drie kinders nierversaking ontwikkel? Marí Hudson gesels met die Durr-gesin van Malmesbury en vind meer uit van Retinitis Pigmentosum, nierversaking, dialise, nieroorplantings, lewende nierskenkers, boeliegedrag teenoor ‘n gesiggestremde en hoe ‘n voornemende skenker haar nie deur bipolêre gemoedversteuring laat kortwiek het om ‘n medemens te help nie.
In deel 2 gesels Marí Hudson verder met Pieter-Jans, en ook met sy skenker Saretha Fouche, en met Elna en Allison 12 dae na die nieroorplanting.



Luister na Deel 1

