Skip to content

Lugmag, Vloot in groot gemors

RSG NOU

Lugmag, Vloot in groot gemors

2024-11-20

Suid-Afrika het ‘n kuslyn van meer as 2 800 kilometer, en ‘n ekslusiewe ekonomiese sone in die oseaan van ongeveer 1,5 miljoen vierkante kilometer, groter as Suid-Afrika se landoppervlakte, wat deur die Vloot bedien en beskerm moet word. In ‘n antwoord op ‘n parlementêre vraag, het die Minister van Verdediging, Angie Motsekga, ‘n baie donker prentjie geskets oor wat in die Vloot en Lugmag aangaan. Ons praat hieroor met die vryskutjoernalis wat hieroor en oor ander sake vir Rapport berig het, Erika Gibson.

Deel nou

0
Would love your thoughts, please comment.x
()
x