Kindermolestering kan jare later steeds aangemeld word
RSG NOU
Kindermolestering kan jare later steeds aangemeld word
2023-02-19
Igna Klynsmith bespreek ‘n vraag of daar ‘n beperking op die hoeveelheid jare is wat moet verloop vir ‘n slagoffer van kindermolestering om nog ‘n saak te kan maak.
Hy bespreek ook ‘n saak oor ‘n persoon wat valslik van rassisme beskuldig is, en praat oor die Wet op die beskerming teen teistering.
Strafregkenner Dr. Llewelyn Curlewis praat oor twee aspekte wat altyd in hofsake ter sprake kom.