Skip to content

Kan sonkrag SA red van beurtkrag op langtermyn?

RSG NOU

Kan sonkrag SA red van beurtkrag op langtermyn?

2024-08-13

Sonkragopwekkingsvermoë dra stadig maar seker by om die beurtkragkrisis in Suid-Afrika te verlig. Suid-Afrika het teen Junie vanjaar ‘n allemintige 5 000 Megawatt sonkragopwekkingsvermoë aangeteken. Die hoeveelheid geregistreerde elektrisiteitsopwekkers (nie net sonkragopwekkers nie) staan op byna 1 500, wat ‘n gesametlike opwekkingsvermoë van sowat 7 500 Megawatt het. Ons praat hieroor met Fauré van Schalkwyk, ‘n energiekenner van die Sonkragopleidingsentrum.

Deel nou

0
Would love your thoughts, please comment.x
()
x