Hoekom word jong kinders skielik stom in sekere situasies?
RSG NOU
Hoekom word jong kinders skielik stom in sekere situasies?
2024-02-23
Kliniese sielkundige en spelterapeut Jo-Marie Bothma werp meer lig op selektiewe mutisme, ‘n angstoestand wat veroorsaak dat jong kinders so te sê stom word in sekere situasies.