Skip to content

Groter wyndruifoes verwag in 2024

RSG NOU

Groter wyndruifoes verwag in 2024

2024-01-24

Suid-Afrikaanse wyndruifprodusente verwag ‘n goeie en ietwat groter 2024-wyndruifoes vergeleke met die relatief klein oes van 2023. Dit is volgens die eerste van vier wyn-oesskattings wat jaarliks deur wingerdboukundiges en produsente kelders uitgereik word. Dr. Etienne Terblanche is Bestuurder van die Vinpro Konsultasiediens. President van die Heidelberg Landbouskou Vic Brand, sluit by ons aan met besonderhede rakende die geleentheid wat in Februarie aangebied word. Dr. Ilse Trautmann is Adjunk Direkteur Generaal Landbou Navorsing en Regulatoriese Dienste by die Departement Landbou Wes-Kaap. Sy gesels oor die gratis landbou-publikasie, Agriprobe.    

Deel nou

0
Would love your thoughts, please comment.x
()
x