Skip to content

Die rol van vaderfigure in kleuters

RSG NOU

Die rol van vaderfigure in kleuters

2025-01-03

Ons fokus op die rol wat pa’s of vaderfigure speel in die lewe van voorskoolse kinders, en hoe hegte bande gesmee kan word. Mari Payne van Sesame Workshop South Africa, wat wêreldwyd ‘n positiewe bydrae tot gemeenskappe lewer, vertel van hulle veldtogte om vader/kind-verhoudings te verstewig.

Deel nou

0
Would love your thoughts, please comment.x
()
x