Skip to content

Bewaringslandbou: Beeste in die wingerd help baie

RSG NOU

Bewaringslandbou: Beeste in die wingerd help baie

2024-11-08

Die Hartenberg-wynlandgoed, wat die afgelope 20 jaar bewaringslandboupraktyke toepas, word gereken as pioniers in herlewingslandbou in die wynbedryf. Hier word beeste in die wingerde gebruik, wat gevolglik die grondgehalte verbeter. Ankoles is eerste ingebring en daarna het Dexters gevolg. Louise Rabie is ‘n bekende in die plaaslike olyfbedryf. Suid-Afrikaanse olyfplase het vanjaar meer as een rekordoes aangeteken. Sy verduidelik waaraan dié suksesse toe te skryf is. Ons leer ook kultivars soos Picual en Melange Karoo beter ken.

Deel nou

0
Would love your thoughts, please comment.x
()
x