RSG NOU


Belangrike gesondheidsinligting 2024
2025-01-02
EK wil graag met jou ‘n paar van die lesse wat ek in 2024 oor mediese en gesondheidskwessies geleer het, en waaroor ek met ‘n kundiges spesialis gesels het, met jou deel. Die grootste gesprekspunte verlede jaar – en ek is seker dit gaan in 2025 weer op die agenda wees. Dit is Ozempic of soortgelyke middels, diabetes en oorgewig, en die Nasionale Gesondheidsversekering stelsel. Ek gaan nou-nou meer vertel wat tot dusver bekend is. Daar was verskeie ander gesondheidsake wat ook bespreek is, en julle kan gerus na die potgooie gaan luister as julle meer van dié kwessies wil wees. Kom ek noem eers net enkeles.
Oor Hartprobleme:
1. Nuwe soort pasaangeër wat die hart se geleidingsweefsel direk stimuleer.
https://www.rsgplus.org/moet-jy-n-pasaangeer-kry-nuwe-soort-beskadig-nie-jou-hart-nie/
- Hoe werk ‘n hartlongmasjien? https://www.rsgplus.org/dis-hoe-fyn-n-perfusietegnoloog-die-hartlongmasjien-bestuur-om-jou-aan-die-lewe-te-hiou-tydens-n-hartoperasie/
- Nuwe soort ablasie deur geteikende elektriese pulse vir die behandeling van atriale fibrillasie:| https://www.rsgplus.org/53244-2/ https://www.rsgplus.org/eerste-in-afrika-hartritme-defek-met-nuwe-tegnologie-behandel/
- Skielike kardiale dood- baie neem aan dis ‘n hartaanval – maar skeilike hartstilstand is eintlik meestal die gevolg van ‘n hartritmedefek wat nie vroeer gediagnoseer is nie. https://www.rsgplus.org/skielike-kardiale-dood-veel-eerder-die-gevolg-van-hartritme-defek-as-van-hartaanval/
Ons het ook verskeie oogprobleme bespreek:
1.Diabetiese retinopatie – mense gaan noie gereeld vir hul oogtoetse nie
https://www.rsgplus.org/hoe-werk-oogskade-weens-diabetes/
2. Gloukoom
https://www.rsgplus.org/gloukoom-vroee-opsporing-kan-blindheid-keer/
3. Makulêre degenrasie
https://www.rsgplus.org/die-jongste-feite-oor-makulere-degenerasie/
4. Retinale Loslating
Het jy geweet dat indien retinale loslating nie onmiddellik en as ’n noodgeval behandel word nie, jy alle sig in die aangetaste oog kan verloor. Ook kan diabetiese retinopatie en makulêre degenerasie tot blindheid lei. M,ense met diabetes mMOET jaarliks hul oe laat opnder4soek – nie net laat toets nie – sodat behandeling so vroeg as moontlik kan begin. Baie diabete laat na om dit te doen.
https://www.rsgplus.org/hoe-word-retinale-loslating-behandel/
Ook hoe narkose werk


Ystertekorte
Ystertekorte in tienermeisies, swanger vroue en mense met hartversaking is baie algemeen, maar moet met baie groter sorg en bewustheid gediagnoseer en behandel word as jy skade aan jou eie brein, die ongebore baba en die reeds verswakte hart van mense in hartversaking wil voorkom. . ’n Derde van tienermeisies het ’n ystertekort en benodig behandeling. https://www.rsgplus.org/yster-in-jou-bloed/
Ortopedie
1. Knievervanging met kinematiuese belyning https://www.rsgplus.org/alles-oor-die-nuwe-knievervangingstegniek/ 2. Nuutste in rugoperasies - van voor, en sleutelgatchirurgie https://www.rsgplus.org/n-rug-fusie-deur-twee-klein-snytjies-in-sa-gedoen-pasiente-binne-ure-huis-toe/ https://www.rsgplus.org/twee-fusies-6-skroewe-2-spasieerders-met-rugoperasie-van-voor-en-nuwe-manier-van-agter-pasient-stap-binne-ure-sonder-pyn/Kanker
1. Borskanker en mammogramme https://www.rsgplus.org/wat-jy-moet-weet-van-mammogramme-en-4-verskillende-soorte-borskanker/ https://www.rsgplus.org/borskanker-2-die-volgende-stap-na-diagnose/ 2. Tiroied nodules en kanker https://www.rsgplus.org/wat-kan-verkeerd-loop-met-jou-tiroied/< 3. Kanker in die gesig, kake, tong, lippe en neus https://www.rsgplus.org/hoekom-neem-kanker-in-die-kop-en-nek-gebied-toe/ 4. Kanker neem toe onder jongmense https://www.rsgplus.org/kollig-op-prinses-catherine-en-die-toename-van-kanker-in-jonger-mense/
OSTEOPOROSE
Osteoporose is ’n kindersiekte wat in jou latere jare sigbaar word, sê ’n spesialis.
Het jy geweet dat geen mens te oud is om baat te vind by osteoporose-behandeling nie? Of dat as ’n ouer mens ná ’n klein val ’n beenbreuk opdoen, dit klaar ’n diagnose van osteoporose beteken, en dat dié pasiënt beslis evauleer moet word vir osteoporose-behandeling. Tog laat ortopede en algemene praktisyns dit in baie gevalle na.
https://www.rsgplus.org/osteoporose-is-kindersiekte-wat-in-ouer-jare-ontmasker-word/
PSIGIATRIE en neurologie
Baie min geesteswetenskaplike inligting op Tik Tok is korrek. https://www.rsgplus.org/meer-as-700-kinders-uit-agtergeblewe-gemeenskappe-in-w-k-se-adhd-gediagnoseer-danksy-liefdadigheid/ KETAMIEN – kort akute behandeling onder gekontrolleerde omstandighede kan die greep van hadnekkinge depressive breek.Maar dis ook ‘n dwelm https://www.rsgplus.org/korttermyn-gebruik-van-ketamien-kan-lewens-red-maar-langtermyn-gebruik-van-ketamien-kan-lewens-verwoes/ DISSOSIATIEWE IDENTITEITS STEURNIS https://www.rsgplus.org/is-daar-iets-soos-alter-persoonlikhede-in-die-regte-lewe-of-net-in-sepies/
ALZHEIMER EN DEMENSIE
https://www.rsgplus.org/die-jongste-oor-alzheimer-se-siekte/
Sport
YSBADDENS – die groot voordeel is veral op die dopamnien vlakke https://www.rsgplus.org/die-effek-van-ysbaddens-of-kouewater-swem-op-spiere-inflammasie-en-gemoedhet-onverwagte-voordele/ KRAGKLAPPE = ernsige harsingskudding en breinskade https://www.rsgplus.org/wat-doen-kragklappe-aan-jou-brein/ VITAMIEN KROEE – jy het geen idee wat hulle direk in jou bloedstroom intap nie. https://www.rsgplus.org/n-vitamien-drup-by-n-iv-bar-is-gekkespul-maan-dokter/ LIESBREUK – dit moet chriurgiese herstel word, voordat dit jou dood veroorsaak as die derm vasknyp https://www.rsgplus.org/onbehandelde-liesbreuke-kan-derms-afknyp-en-fataal-wees/ PROBIOTIKA – 100 TRILJOEN BAKTERIE IN JOU LIGG – van groot belang in allergiese rekasies en immuniteot https://www.rsgplus.org/wat-jy-moet-weet-voor-jy-na-turkye-reis-vir-chirurgie/
Damprook
VAPE veral die lekker geure – verslawend – baie hoerskool- en selfs laerskoolleerlinge vape – dikwels met hul oeuers se toestemming – maar dit rig beslis skade aan die longe en hele asemhalingstelsel aan. https://www.rsgplus.org/hoekom-vape-so-baie-kinders-en-is-dit-gevaarlik/
Diabetes, oorgewig, Ozempic swartmark Ozempic
Die jongste nuus oor diabetes, oorgewig en Ozempic:
Oorgewig skakel skadelike prosesse in jou liggaam aan en dryf die groot toename in nie net diabetes nie, maar ook lewervervetting, pankreatitis en pankreaskanker.
https://www.rsgplus.org/reeks-die-jongste-oor-diabetes-oorgewig-lewervervetting-en-ozempic/
https://www.rsgplus.org/ozempic-en-gewigsverlies/
https://www.rsgplus.org/2-nuwe-middels-oppad-vir-oorgewig-behandeling/
https://www.rsgplus.org/oorgewig-wat-loop-met-jou-hormone-en-brein-verkeerd/
TURKYE EN BARIATRiESE CHIRurGIE
https://www.rsgplus.org/wat-jy-moet-weet-voor-jy-na-turkye-reis-vir-chirurgie/
