2023-12-15
Baie toestelle verdwyn binnekort soos nuwe tegnologie hulle onnodig maak Pieter Geldenhuys, toekomskundige en direkteur van die Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie, verbonde aan die Londense Sakeskool gesels oor die dinge wat deur tegnologie vervang kan word. Volg RSG Geldsake op Twitter