RSG NOU


Langtermyn behandeling van depressie is onvoldoende in SA
2023-01-22
Terwyl baie mense vrolik is en die feestyd geniet, is daar ook baie mense met donker gedagtes van selfdood, en nie meer kans sien vir die lewe nie. In die vierde episode in die reeks 'Laat die lig in' fokus ons op kliniese, wetenskaplike feite oor depressie en Prof Lizette Rabe deel meer persoonlike inligting en dinge wat haar help om die dood van haar seun te verwerk. Deel 1: Audio Player
Deel 2:
Audio Player

Luister ook
Luister ook na die eerste twee episodes in die reeks 'Laat die lig in' om mense met donker gedagtes en wat sukkel met depressie en angstigheid hoop te gee deur die vertellings van drie vroue wat regstreeks deur hierdie siekte getref is.
