Skip to content

Alles oor die nuwe knievervangingstegniek

RSG NOU

Alles oor die nuwe knievervangingstegniek

2024-09-18

Die groot gonswoord in knievervangings is 'medial pivoting' kinematiese belyning. Wat is dit? Is dit beter as ander soorte knievervangings? Hoekom is dit beter?

Mari Hudson praat met ‘n ortopeed om meer uit te vind.
Die dokters besig met die operasie
Op die skerm agter en bo, kan die X-strale met prosteses in plek, gesien word.
So lyk die bokant van die prostese wat op die onderbeen kom. Die twee vlak holtes laat die bo-deel meer soos die bal in ‘n bal en potjjie gewrig werk as ‘n ronding wat oor ‘n plat oppervlak skuif.
Hierdie protese komk aan die onderkant van die femur/bobeen. Net genoeg kraakbeen word weggeskaaf dat die prostese presies reg pas en reg belyn word.

Luister wat enkele pasiënte na die soort knievervangings sê:

Lilian 3 dae ná haar knievervanging: Lilian twee weke na haar knievervanging   Mnr Strauss een dag na knievervanging Mnr Strauss drie dae na knievervanging   Mev Stephens - 3 dae post-op Mev van Niekerk, 1 dag post op met lokale verdowing   Pasiént vier weke ná knievervanging   Vroulike pasiënt 3   Mnr Smith ses weke na knievervanging Mnr Bennett 4 weke post op   Manlike pasiënt 2 weke ná knievervanging Manlike pasiënt   Manlike pasiënt twee weke ná vervanging                

Deel nou

0
Would love your thoughts, please comment.x
()
x