Verpersoonlik inhoudvoorkeure

Ons gebruik koekies om jou te help om jou soektog doeltreffend te maak, en om sekere funksies te vervul.  Jy sal besonderhede oor al die koekies hier onder vind.

Die koekies was as “noodsaaklik” gekategoriseer is, word op jou webblaier geberg aangesien dit noodsaaklik is om die noodsaaklike gebruiksfunksies van die webblad te aktiveer.... 

Noodsaaklike koekies word vereis om die basiese eienskappe van die blad in werking te stel, soos ‘n veilige intekenfunksie of om jou voorkeure vir toestemming of aanvaarding aan te pas.  Hierdie koekies berg nie enige data wat jou kan identifiseer nie.

Funksionele koekies maak sekere eienskappe of gebruiksfunskies moontlik, soos om die inhoud van die webwerf op sosialemediaplatforms te deel, terugvoering te kry, en ander derdepartyeienskappe

Analitiese koekies word gebruik om te verstaan hoe gebruikers die webwef gebruik.  Hierdie koekies help om inligting te verskaf  soos die getal gebruikers wat die webwerf besoek, die persentasie besoekers wat die webwerf verlaat sonder om spesifieke inhoud te benut of op funksies te reageer, of die kanale of roetes te bepaal wat die gebruiker gevolg het tot by die webwerf. 

Prestasiekoekies word gebruik om die gewildste dele van die webwerf te ontleed en te verstaan ten einde gebruikers se ervaring van die webwerf te verbeter.

Reklamekoekies word gebruik om advertensies te plaas wat ooreenstem met verbruikersvoorkeure, en gebaseer is op vorige besoeke aan webwerwe. Dit word ook gebruik om die doeltreffendheid van reklameveldtogte te bepaal. 

Skip to content

Afriforum se Kragplan vir die land

RSG NOU

Afriforum se Kragplan vir die land

2023-02-12

Afriforum beplan ‘n nuwe kragentiteit om mense onafhanklik van Eskom te maak. Kallie Kriel vertel dat Projek AfriEnergie in drie fases ontwikkel gaan word. Fase 1 is om soveel mense as moontlik aan te moedig om op hul huise of sakeondernemings se dakke sonpanele aan te bring sodat hulself onafhanklik te word van Eskom en om oortollige krag in die netwerk terug te voeg. Om dit reg te kry, sal Afriforum veg vir subsidiëring van sonpanele en om die vergoeding vir terugplaas van oortollige krag in die netwerk sodanig te maak dat dit as insentief kan dien. Afriforum het ‘n gids laat saamstel om mense te help om die regte sonpanele, batterye en installeerders te kies. Klik hier vir die gids: https://afriforum.co.za/mykrag/ As jy toegang het tot Netwerk24, is hierdie ‘n goeie opsomming: https://www.netwerk24.com/netwerk24/sake/energie/hier-is-jou-volledige-gids-vir-jou-eie-sonkrag-20230203 Fase 2 is om meer munisipaliteite te oorreed om die bestuur van kraglewering, insameling van tariewe en oorbetaling aan Eskom in die hande van die private sektor toe te ken. Dit gebeur reeds in Frankfort en die Mafube munisipaliteit wat nou krag aan dié gebiede lewer teen ‘n laer tarief as ander dorpe. Fase 3 behels die installering van modulêre korrelbed kernreaktors, wat nie dieselfde gevare inhou van groot kernreaktors soos Chernobyl nie. Een só reaktor kan ‘n stad, groot dorp of ‘n paar naasliggende dorpe saam bedien.

Deel nou

0
Would love your thoughts, please comment.x
()
x