RSG NOU


Luister weer: ‘n Dokumentêr oor uitbranding
2024-01-29
As ‘n man knak word op 1 Februarie 2024 om 20:00 op RSG uitgesaai.
In dié dokumentêr As 'n Man Knak ondersoek Elsje van Jaarsveld die verskynsel, uitbranding, wat al hoe meer in ons samelewing voorkom.