800 g hoenderporsies
1 ui, fyngekap
3 knoffelhuisies, fyngekap
1 pakkie bruinuiesop
65 ml bruin asyn
30 ml Worcestersous
250 ml Coca-Cola
65 ml tamatiesous
sout en peper na smaak
Deel nou
Plaas die hoender in ’n oondbak.
Meng die res van die bestanddele baie goed, en giet dit bo-oor die hoender.
Bak teen 180 grade vir 45 minute met die deksel op.
Haal die deksel af, en bak vir nog 15 minute sodat hoender kan verbruin.
Willie se heerlike gebakte hoender
Willie Strauss
Bestanddele
800 g hoenderporsies
1 ui, fyngekap
3 knoffelhuisies, fyngekap
1 pakkie bruinuiesop
65 ml bruin asyn
30 ml Worcestersous
250 ml Coca-Cola
65 ml tamatiesous
sout en peper na smaak
Metode