Skip to content

Wille se Rice Krispie-blokkies

RESEPTE

Wille se Rice Krispie-blokkies

Willie Strauss

125 g botter 500 g malvalekkers 100 g Bar One 300 g Rice Krispies

Deel nou

Spuit ‘n tertbak met kossproei. Smelt die botter, Bar One en malvalekkers saam in ’n kastrol. Meng die Rice Krispies by die malvalekkermengsel en roer goed. Druk die mengsel in die tertbak vas. Sny dit in blokkies voor dit te hard is. Bêre in ligdigte houers.

Wille se Rice Krispie-blokkies

Willie Strauss

Bestanddele

125 g botter 500 g malvalekkers 100 g Bar One 300 g Rice Krispies

Metode