Skip to content

Surita se Madeleines

RESEPTE

Surita se Madeleines

Surita Riffel

½ koppie (8 eetlepels) ongesoute botter 2 groot eiers ½ koppie suiker 2 teelepels (10 ml) suurlemoenskil 1 teelepel vanieljegeursel 1 koppie koekmeel ½ teelepel bakpoeier knippie sout

Deel nou

Verhit oond tot 170⁰C. Smelt botter tot bruin, en hou eenkant. Klits die eiers en suiker saam vir ongeveer 10 minute. Die ideale voorkoms van beslag sal liggeel wees en effens verdik. Roer die suurlemoenskil en vanieljegeursel by. Sif die meel, bakpoeier en sout saam in ‘n bak. Vou dit versigtig by die eiermengsel - eers die helfte van die beslag, en dan die ander helfte omdat die beslag baie delikaat is. Roer die beslag by afgekoelde botter - eers een helfte en dan die ander helfte. Plaas die beslag vir 1 uur in yskas voor gebruik. Gebruik sagte botter om Madeleine-pan te smeer, en plaas dit in yskas vir minstens 10 minute. Skep eetlepels  vol beslag in in die middel van die pan se holtes. Bak dit vir 8 tot 10 minute. Verwyder die Madeleines en plaas dit op ‘n draadrak om af te koel.

Surita se Madeleines

Surita Riffel

Bestanddele

½ koppie (8 eetlepels) ongesoute botter 2 groot eiers ½ koppie suiker 2 teelepels (10 ml) suurlemoenskil 1 teelepel vanieljegeursel 1 koppie koekmeel ½ teelepel bakpoeier knippie sout

Metode