Skip to content

Pierre se dadelballetjies

RESEPTE

Pierre se dadelballetjies

Pierre Nel

230 g botter ¾ koppie suiker 1 eier, geklitst 1 pakkie (250 g) fyn gesnyde dadels 1 teelepel vanielje-essens 1 pakkie Mariebeskuitjies, fyn gemaak klapper

Deel nou

Smelt die botter in 'n kastrol oor lae hitte. Voeg die suiker en eier by die botter, en meng goed. Voeg die dadels by, en roer tot dit fyn is. Bring die mengsel tot kookpunt, en roer aanhoudend tot die suiker gesmelt is. Haal die kastrol van die plaat af, en voeg die vanielje-essens by. Meng die beskuitjieskrummels by die mengsel. Rol die mengsel in balletjies, en rol dit in die klapper om dit heeltemal te bedek.

Pierre se dadelballetjies

Pierre Nel

Bestanddele

230 g botter ¾ koppie suiker 1 eier, geklitst 1 pakkie (250 g) fyn gesnyde dadels 1 teelepel vanielje-essens 1 pakkie Mariebeskuitjies, fyn gemaak klapper

Metode