Skip to content

Izak Davel se maklike tjops

RESEPTE

Izak Davel se maklike tjops

Izak Davel

100 ml suurlemoensap sout na smaak knoffel na smaak 4 - 6 skaaptjops

Deel nou

Meng die suurlemoensap, sout en knoffel. Marineer die tjops daarin vir 'n uur. Braai die tjops oor mediumwarm kole. Moenie te lank braai nie, anders word dit taai.

Izak Davel se maklike tjops

Izak Davel

Bestanddele

100 ml suurlemoensap sout na smaak knoffel na smaak 4 - 6 skaaptjops

Metode