Skip to content

Willie se gebakte varktjops

RESEPTE

Willie se gebakte varktjops

Willie Strauss

6 varktjops 1 ui, fyn gesny 100 ml mayonnaise 125 ml blatjang 60 ml tamatiesous 15 g sampioensoppoeier 300 ml kookwater 1 pakkie sampioene, in stukke gesny

Deel nou

Braai die tjops tot bruin. Pak dit in ‘n oondbak. Skep die uie en sampioene bo-op die varktjops. Meng die res van die bestanddele saam, en roer baie goed. Skep lepels vol daarvan oor die tjops. Bak vir 45 minute teen 180 grade.

Willie se gebakte varktjops

Willie Strauss

Bestanddele

6 varktjops 1 ui, fyn gesny 100 ml mayonnaise 125 ml blatjang 60 ml tamatiesous 15 g sampioensoppoeier 300 ml kookwater 1 pakkie sampioene, in stukke gesny

Metode