Skip to content

Willie se gebakte hoender-en-aartappelgereg

RESEPTE

Willie se gebakte hoender-en-aartappelgereg

Willie Strauss

olie
1 ui, fyn gesny
3 knoffeltoontjies, fyngekap
450 g gaar hoender, fyngemaak
4 repies spek, gebraai en in stukkies gesny
600 ml tamatiesous vir pasta
10 ml gedroogde tiemie
10 ml gedroogde origanum
1 houer roomkaas
sout en peper na smaak
5 aartapels, geskil en in ringe gesny
300 ml gerasperde cheddarkaas

Deel nou

Braai die uie en knoffel in die olie in 'n kastrol sag.
Voeg die die hoender, tamatiesous, tiemie, origanum en spek by die uiemengsel, en kook vir n paar minute saam.
Geur met sout en peper.
Spuit 'n oondbak met kleefwerende sproei.
Pak 'n laag van die gesnyde aartappels onder in die bak.
Skep van die tamatiemengsel op die aartappels.
Skeps lepels vol van die roomkaas  oor die tamatiemengsel.
Herhaal die lae, en eindig met 'n laag aartappels.
Bedek die oondpan, en bak vir 30 minute teen 180 grade.
Haal die bedeksel af en sprinkel die cheddarkaas bo-oor.
Bak verder vir ongeveer 40 minute tot gaar.

Bestanddele

Metode