Skip to content

RESEPTE

Natasha Joubert se gebraaide hoender

Natasha Joubert

  • 1 heel hoender
  • 4 eetlepels botter, saggemaak
  • 1 suurlemoen
  • 2 takkies vars roosmaryn, fyn gekap (of 2 teelepels gedroogde roosmaryn)
  • sout en varsgemaalde swartpeper
  • 3 - 4 groot wortels, opgekap
  • 1 ui, opgekap
  • 10 - 12 baba-aartappels

Deel nou

  1. Verhit die oond tot 200° C, en verstel dieoondrak sodat die hoender in die middel van die oond sal wees.
  2. Meng die sagte botter, skil van die suurlemoen en gekapte roosmaryn in ‘n bak.
  3. Geur die buitekant van die hoender en binne die holte met sout en peper.
  4. Sny die suurlemoen in die helfte, en plaas albei helftes in die holte.
  5. Gebruik jou vingers om die vel los te maak, en lig dit op bo die borsies.
  6. Druk ‘n paar eetlepels van die kruiebotter onder vel in.
  7. Mikrogolf die oorblywende kruiebottermengsel vir 10 sekondes (dit hoef nie gesmelt te wees nie, net saggemaak), en smeer dit oral aan die buitekant van die hoender.
  8. Plaas die ui, wortels en aartappels onder in 'n oondbak.
  9. Drup 'n bietjie olyfolie oor die groente, geur dit met sout en peper.
  10. Plaas die hoender bo-op.
  11. Rooster die hoender onbedek teen 200°C vir 10 - 15 minute.
  12. Verlaag dan die temperatuur tot 180°C, en rooster vir 50 minute. Die vel moet goudbruin wees en die sap helder.
  13. As die vel te bruin word tydens die kooproses, bedek dit met foelie. Haal die hoender uit die oond, en bedek dit met foelie.
  14. Laat dit vir 10 minute rus voordat dit gesny word.
  15. Bedien saam met die gaar groente.

Om 'n heerlike sous te maak
Voeg 'n bietjie meel by die oorblywende vet en sap in die oondbak, en klits totdat dit 'n gladde smeer vorm. Voeg water of hoenderaftreksel bietjie-vir-bietjie by en klits vir sowat 5 minute totdat die sous se dik genoeg is volgens jou smaak. As dit te loperig is, voeg 'n bietjie meer meel by. As dit te dik is, voeg nog vloeistof by. Jy kan ook 'n bietjie sout en peper byvoeg om die geur te verbeter.

Natasha Joubert se gebraaide hoender

Natasha Joubert

Bestanddele

  • 1 heel hoender
  • 4 eetlepels botter, saggemaak
  • 1 suurlemoen
  • 2 takkies vars roosmaryn, fyn gekap (of 2 teelepels gedroogde roosmaryn)
  • sout en varsgemaalde swartpeper
  • 3 - 4 groot wortels, opgekap
  • 1 ui, opgekap
  • 10 - 12 baba-aartappels

Metode

0
Would love your thoughts, please comment.x
()
x