Skip to content

Frik se Franse cassoulet

RESEPTE

Frik se Franse cassoulet

Frik de Jager

200 g spek, in stukke gesny 230 g varkwors, opgesny 2 groot tamaties, elkeen in 8 skywe gesny 3 medium wortels, opgekerf 2 stingels seldery, opgesny 2 groot uie, elkeen in 8 skywe gesny 4 knoffeltoontjies, opgekerf 2 blikkies cannellini- of botterbone 1 koppie hoenderekstrak swartpeper olie vir braai

Deel nou

Braai die varkwors, spek, uie en knoffel saam vir 5 minute. Voeg die wortels en seldery by, en roer goed deur. Voeg die tamaties en hoenderekstrak by, en roer goed deur. Voeg die bone by, en roer goed deur. Voeg swartpeper by. Roer goed deur, plaas die deksel op, en prut stadig vir 15 minute. Bedien met ‘n dik sny baguette en ‘n glas rooiwyn. Opsioneel: Jy kan ook lamsvleis, hoender of eend byvoeg.

Frik se Franse cassoulet

Frik de Jager

Bestanddele

200 g spek, in stukke gesny 230 g varkwors, opgesny 2 groot tamaties, elkeen in 8 skywe gesny 3 medium wortels, opgekerf 2 stingels seldery, opgesny 2 groot uie, elkeen in 8 skywe gesny 4 knoffeltoontjies, opgekerf 2 blikkies cannellini- of botterbone 1 koppie hoenderekstrak swartpeper olie vir braai

Metode