Skip to content

Brendan se hoender-en-halloumi-slaai

RESEPTE

Brendan se hoender-en-halloumi-slaai

Brendan van Rhyn

Kruiehoender: 3 ontbeende, vellose hoenderborsies 2 eetlepels olyfolie ¾ teelepel knoffelpoeier ¾ teelepel uiepoeier 3 teelepels Italiaanse kruiemengsel sout en peper na smaak Sous: ¼ koppie olyfolie 3 eetlepels wit balsamiese asyn 2 eetlepels heuning sout en eper na smaak Halloumi: 1 eetlepel olyfolie 300 gram halloumi-kaas, in 1,5 cm dik skywe gesny

Deel nou

Hoender: Verhit oond tot 280 grade. Druk die hoenderstukke droog met kombuispapier. Smeer die hoender met die olyflie, en geur oraloor met die kruiemengsel. Plaas dit in ’n oondbak, en rooster vir 20 - 25 minute (tyd wissel met dikte van vleis). Sny dit in klein blokkies. Sous: Meng al die bestanddele saam, proe, en pas aan na smaak. Halloumi: Verhit die olyfolie in ’n pan oor medium hitte. Sodra dit warm word, voeg die kaasskywe by, en braai vir 1 tot 2 minute per kant, of tot goudbruin. Berei ‘n maklike groenslaai voor, voeg die hoender by. Voeg die halloumi laaste by, terwyl dit warm is. Bedien saam met die slaaisous.

Brendan se hoender-en-halloumi-slaai

Brendan van Rhyn

Bestanddele

Kruiehoender: 3 ontbeende, vellose hoenderborsies 2 eetlepels olyfolie ¾ teelepel knoffelpoeier ¾ teelepel uiepoeier 3 teelepels Italiaanse kruiemengsel sout en peper na smaak Sous: ¼ koppie olyfolie 3 eetlepels wit balsamiese asyn 2 eetlepels heuning sout en eper na smaak Halloumi: 1 eetlepel olyfolie 300 gram halloumi-kaas, in 1,5 cm dik skywe gesny

Metode