Skip to content

André se maklike soetmieliebroodjie

RESEPTE

André se maklike soetmieliebroodjie

Andre Odendaal

500 g bruismeel 1 blikkie suikermielies 1 blikkie kondensmelk

Deel nou

Meng die bruismeel, suikermielies en kondensmelk saam in ’n mengbak, en roer deur todat alles gemeng is. Moenie dit oormeng nie. Voeg dit in 'n gsemeerde broodpan. Bak teen 180 grade Celcius vir 1 uur. Haal die broodjie uit die pan, en laat dit afkoel.

André se maklike soetmieliebroodjie

Andre Odendaal

Bestanddele

500 g bruismeel 1 blikkie suikermielies 1 blikkie kondensmelk

Metode