Skip to content

Anita Visser

AANBIEDERS​

Anita Visser

Anita het in September 1997 by RSG aangesluit. Sy is lid van Monitor, Spektrum en Naweekaktueel se produksiespan. Anita glo reis maak 'n mens se kop oop vir dinge, daarom probeer sy soveel as moontlik daarvan doen. In haar werk is dit vir haar belangrik om dinge deeglik te doen. Sy is baie lief vir kook en om mense te onthaal. Verder lees sy graag en hou veral van biografieë. Diere lê vir Anita na aan die hart, en sy sal graag betrokke raak by 'n organisasie wat die welsyn van diere op die hart dra.

Deel nou

Â