Skip to content

Rand en sent

POTGOOI

Rand en sent

Augustus 8, 2024
(4:42 am)

Die ABC van geldbestuur vir individue en kleinsakeondernemings.

11 Mei 2025

Jody Hendricks praat met Esteani Marx van Lightstone oor hoe die prys van eiendom bepaal word.

4 Mei 2025

Prof. Carel van Aardt van UNISA praat oor sy studie, wat fokus op Suid Afrikaners se finansiële geletterdheid.

27 April 2025

Die EMF-verslag oor globale ekonomiese groei asook die impak op Suid-Afrika word bespreek. 

20 April 2025

Jody Hendricks gesels met die ekonoom Johan Els oor of ie 0,5% BTW verhoging en die impak wat dit op verbruikers se sak gaan het. 

13 April 2025

Jody Hendricks praat met verskeie rolspelers oor ekonomiese ontwikkeling in landelike gebiede. Hy kyk ook na voorbeelde waar dit werk, en hoe dit toegepas word.

6 April 2025

Jody Hendricks praat met drie kenners oor stygende voedselpryse, en vra of leë koskaste en winkelrakke ons voorland is?

0
Would love your thoughts, please comment.x
()
x