POTGOOI

11 Mei 2025
Hoekom maak ‘n essenhoutboom geluide wanneer daar sap en skuim uit die stam gestoot word? Hoe beïnvloed die hoek van 'n oprit die beweging van 'n voorwerp wat daar afrol?
4 Mei 2025
Hoekom word sekere bye meer aangetrek na die kos wat mense eet, eerder as na blomme? Wat is ASMR? Hoe weet ons dit ontspan mense? Wat as dit eintlik die teenoorgestelde doen?
27 April 2025
Hoe is dit moontlik dat voëls nooit met mekaar bots wanneer hulle in vlug is nie, veral as hulle in teenoorgestelde rigtings vlieg en om hoeke by huise en geboue waar hulle nie kan sien wat anderkant is nie en waar kom al die wanpersepsies oor die swart-mamba vandaan?
20 April 2025
Wat is die mees fassinerende voorbeeld van insek-sosialiteit, en wat kan dit ons leer oor samewerking en kommunikasie by diere? Hoe kry 'n uitgebrande protea dit reg om ondanks sy of haar oorlye nog tekens van lewe te wys, soos lewende sirkels wat draai in ander nuwe sirkels, asof die sirkels oneindig is?
13 April 2025
Hoe is dit moontlik vir ‘n perdeby om haar eiers in ‘n lewende spinnekop te lê en die spinnekop aan die lewe te hou? Waar hiberneer ‘n padda? As dit ondergrond is, hoekom spit meer mense nie paddas in die winter op nie?
6 April 2025