Kami en Susan staan in vir Moshe. Kami vertel vir die maats die storie van die groot renoster wat jeuk.