Die bekende joernalis en vervaardiger Erns Grundling vertel vir Ina Strydom meer oor die televisiereeks, Die stories van Afrikaans. Die reeks ondersoek die ontstaansgeskiedenis en ontwikkeling van Afrikaans.