RSG Kunstefees

‘n Klankstorie geskryf deur Krisjan Fourie, met Nic de Jager as die voordragkunstenaar en musiek deur Paul Riekert (van Battery 9-faam).

RSG Kunstefees

Christelle Webb-Joubert en Johan Van Lill gesels met Charles Badenhorst oor sy animasiekuns.

RSG Kunstefees

Dean Balie en Zenobia Kloppers lees verse van Marius Titus.

RSG Kunstefees

Die Dingusse ry saam met mamma winkel toe in haar kombi-bussie, en dan gebeur daar iets wat almal na hulle asems laat snak!

RSG Kunstefees

Voorlesing deur Lerina Erasmus uit haar nuwe roman, Die Leliemoordenaar.

RSG Kunstefees

Voorlesing deur Lerina Erasmus uit haar nuwe roman, Die Leliemoordenaar.

RSG Kunstefees

Johan van Lill gesels met aktrise en skrywer Lerina Erasmus oor haar lewe en werk,

RSG Kunstefees

Die dramatiese sopraan Carla Pohl gee ‘n kort operaklas.

RSG Kunstefees

Johan van Lill gesels met die kunstenaar Marieke Prinsloo oor haar kunswerke van sement.

RSG Kunstefees

Kan ‘n leeu en ‘n vark ooit boesemvriende word, soos Dawid en Jonatan van ouds? Of bly ‘n leeu maar ‘n wilde dier?