Johan van Lill gesels met die kunstenaar Conrad Theys oor sy lewe en werk.
DIE ONSIGBARES: MOT EN ROET
‘n Klankstorie geskryf deur Krisjan Fourie, met Nic de Jager as die voordragkunstenaar en musiek deur Paul Riekert (van Battery 9-faam).
RSG Kunstefees
‘n Groep kortverhaalskrywers het in opdrag van RSG Kunstefees 2016 ‘n storie geskryf rondom die opdrag – “Nee wat, die koek is droog…” Die uiteenlopende verhale is kostelik, speels, humoristies en oorspronklik.
RSG Kunstefees
Saamgestel uit die werk van Audrey Blignault deur Woutrine Theron. Audrey Blignault van Bredasdorp was vir ‘n paar geslagte een van Afrikaans se bekendste, gewildste en mees geliefde rubriekskrywers, maar ook ‘n radio-omroeper en redakteur van Die Huisvrou. Ter viering van haar 100ste verjaardag vanjaar, het die aktrise Woutrine Theron ‘n Oulap se rooi uit haar werke saamgestel. Eben Cruywagen het die teks vir die radio verwerk. Kom reis saam met die skrywer (vertolk deur Theron) deur die strate van haar hartsplek, staan stil by kosbare herinneringe en onthou – saam met ons – hierdie merkwaardige skrywer. Ander stemme sluit in Jannes de Beer, Henry Jacobs, Nina Marais, Martin Headger, Casper Lourens, Hendrik Havenga, Sarien Taylor, Marnus Haasbroek, Christelle van Tonder, Alta Engelbrecht, Sune Senekal, Willem Engelbrecht, Hanno Labuschagne en Jayson Jacobs.
RSG Kunstefees
‘n Klankstorie geskryf deur Krisjan Fourie, met Nic de Jager as die voordragkunstenaar en musiek deur Paul Riekert (van Battery 9-faam).
RSG Kunstefees
Christelle Webb-Joubert en Johan Van Lill gesels met Charles Badenhorst oor sy animasiekuns.
RSG Kunstefees
Dean Balie en Zenobia Kloppers lees verse van Marius Titus.
RSG Kunstefees
Die Dingusse ry saam met mamma winkel toe in haar kombi-bussie, en dan gebeur daar iets wat almal na hulle asems laat snak!
RSG Kunstefees
Voorlesing deur Lerina Erasmus uit haar nuwe roman, Die Leliemoordenaar.
RSG Kunstefees
Voorlesing deur Lerina Erasmus uit haar nuwe roman, Die Leliemoordenaar.