Tannie June vertel die storie van die olielek by Dasseneiland.
Takalani Sesame
Moshe en Kami maak musiek.
Uit ‘n ander hoek 17 Junie 2018
Twee gay Christene wat teologie studeer het, vertel aan Jean Oosthuizen hoe hulle seksuele oriëntasie hulle spiritualiteit beïnvloed het. Hulle is Hanzline Davids van die Verenigende Gereformeerde Kerk en nagraadse teologiestudent aan die Universiteit Stellenbosch, en Retha Benade van Inclusive and Affirming Ministries (IAM).
Takalani Sesame
Tannie June vertel die storie van Pagina Boekenhoud en die nommerstelsel in die biblioteek.
Takalani Sesame
Moshe en Kami speel speletjies.
Takalani Sesame
Tannie June vertel die storie van Kevin en Kara.
Uit ‘n ander hoek 10 Junie 2018
Is daar iets soos ʼn sekulêre Christen, en hoe verskil dit van ʼn tradisionele Christen? Jean Oosthuizen gesels met prof. Hansie Wolmarans, ʼn teoloog by die Community in Christ Church in Melville in Johannesburg, en ds. Liena Hoffmann, ‘n tentmakerleraar by die NG Kerk-Noord gemeente in Stellenbosch, oor sekulêre Christenskap.
Takalani Sesame
Moshe en Susan tel ‘n stryery op, en moet mekaar tegemoet kom.
Takalani Sesame
Tannie June vertel die storie van Dieter en die monsters.
Takalani Sesame
Neno en Moshe leer tel met Neno se albasters.