Moshe gaan kamp, en soek raad by die Takalani-maats oor sy dilemma met lig.
Takalani Sesame
Zik vertel vir Moshe van die verskillende feeste in Suid-Afrika.
Uit ‘n ander hoek 1 Julie 2018
Jean Oosthuizen gesels met die sanger en kletsrymer, Churchil Naude, en die Kaapse digter, Gaireyah Fredericks, oor die unieke manier waarop hulle hulle spiritualiteit in Kaapse Afrikaans uitleef.
Takalani Sesame
Moshe en Neno leer van gesonde kos.
Uit ‘n ander hoek 24 Junie 2018
Jean Oosthuizen gesels met lewensfasiliteerder Klasie Wessels van Streetschool, en joernalis Suzette Kotze-Myburg, oor hulle besoeke aan die Dalai Lama, wat in ballingskap in Indië leef, en die invloed wat hierdie Tibettaanse monnik se spiritualiteit op hulle gehad het.
Takalani Sesame
Moshe en Susan gaan na ‘n verjaarsdagpartytjie toe.
Takalani Sesame
Tannie June vertel die storie van die olielek by Dasseneiland.
Takalani Sesame
Moshe en Kami maak musiek.
Uit ‘n ander hoek 17 Junie 2018
Twee gay Christene wat teologie studeer het, vertel aan Jean Oosthuizen hoe hulle seksuele oriëntasie hulle spiritualiteit beïnvloed het. Hulle is Hanzline Davids van die Verenigende Gereformeerde Kerk en nagraadse teologiestudent aan die Universiteit Stellenbosch, en Retha Benade van Inclusive and Affirming Ministries (IAM).
Takalani Sesame
Tannie June vertel die storie van Pagina Boekenhoud en die nommerstelsel in die biblioteek.