Takalani Sesame

Moshe gaan kamp, en soek raad by die Takalani-maats oor sy dilemma met lig.

Takalani Sesame

Zik vertel vir Moshe van die verskillende feeste in Suid-Afrika.

Uit ‘n ander hoek 1 Julie 2018

Jean Oosthuizen gesels met die sanger en kletsrymer, Churchil Naude, en die Kaapse digter, Gaireyah Fredericks, oor die unieke manier waarop hulle hulle spiritualiteit in Kaapse Afrikaans uitleef.

Uit ‘n ander hoek 24 Junie 2018

Jean Oosthuizen gesels met lewensfasiliteerder Klasie Wessels van Streetschool, en joernalis Suzette Kotze-Myburg, oor hulle besoeke aan die Dalai Lama, wat in ballingskap in Indië leef, en die invloed wat hierdie Tibettaanse monnik se spiritualiteit op hulle gehad het.